Skip to product information
1 of 4

Hardekool Clothing

Mens Bush Shirt

Mens Bush Shirt

Regular price R 235.46 ZAR
Regular price Sale price R 235.46 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Hierdie hemde is gemaak vir die bos. Ons het lank en hard gedink aan wat 'n boer se hart sal laat bokspring, en toe kry ons die antwoord. Hierdie hemde is gemaak uit 100% katoen, maar die kinkel in die kabel kom by die tipe materiaal wat gebruik word. Hierdie hemp is gemaak uit ripstop materiaal wat, in plaas van die gewone poliëster, 100% katoen is. Die hemp is dus nie net so taai soos 'n ratel nie, maar laat jou ook toe om in vrede te sweet!

View full details