About page
Die Hardekool-boom se karakter einskappe is sinoniem aan die wil van die Afrikaner. Die boom het ń geneigdheid om stande te bly deur moeilike en goeie tye en dit met styl te doen. Die Hardekool handelsmerk se doel is om die sentiment vas te vang in ons produkte en dit aan die Afrikaner publiek te bied.
Die Hardekool boom is soos ń bastion wat ń wil van yster uitsraal. Dis sinoniem met die wil van die Afrikaner. Legendes van die boom is baie, verhale waar die boom bly staan nadat dit deur weerlig geslaan is, of smeulend bly deur storm weer en dan weer flam vat as dit uitgedroog het, weerspieël die gedeelde gehardheid tussen die boom en die Afrikaner se wil en kultuur... Dit is hoekom ons slag spreuke you yster is! Hardekool is kultuur !